Die brein se vermoë om te interpreteer wat die oë sien. Dit bestaan uit verskillende komponente wat almal saam werk om die informasie duidelik te maak.
Waaraan werk ek?
Kliek op die prent om meer oor elke afdeling uit te vind.
Visuele diskriminasie
Visuele geheue
Visuele voorgrond en agtergrond
Visuele sluiting
Ruimtelike oriëntasie
Terug