Die vermoë om te weet hoe spesifieke voorwerpe of prente inmekaar pas of hoe dit georiënteer is.
Battleship 6+
Tangram
Pennetjies bord
Jenga 6+ of Jenga junior 5+
Rush hour 7+ of Rush hour Junior 5+
IQ twist 6+
Lego
Houtblokke
Vuurhoutjie patrone of roomys stokkies
"Teachers pay teachers" of "Twinkle" het 'n verskeidenheid werkkaarte wat u verniet kan aflaai vir verskillende ouderdomme. Baie van hierdie werkkaarte is wel in engels, maar omdat die werkkaart meer perseptuele goed bevat kan u net die instruksies vir u kind verduidelik. Tik slegs in die soekbalk "spatial orientation worksheets" of ruimtelike orientasie werkkaart.
Tydens hierdie aktiwiteite kan u praat oor waar die blokkies is. Gebruik woorde soos bo, onder, langs aan of tussen in.
Maze: 3cm paadjie vir 4-5 jariges al hoe kleiner soos die kinders ouer word.
Naboots van beweging: Vir hierdie aktiwiteit kan u bewegings doen met byvoorbeeld een arm gelig en die leerders moet u volg.
"Grid draw": Maak seker die prentjie is eenvoudig genoeg vir u kind. (Huisgenoot) .
Hindernisbane: Gebruik huishoudelike items soos kussings of stoele om 'n hindernisbaan vir u kind te maak.
Op 'n stuk papier teken pyltjies wat in verskillende rigtings wys. Wys na die pyl en laat die leerder die direksie noem. Wanneer hy of sy dit verstaan kan bewegings bygelas word. Die leerder kan byvoorbeeld spring wanneer daar na die op pyl gewys word.
Foon speletjies:
Tetris deur PLAYSTUDIOS INC